Eksodus 22:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Iemand kan toelaat dat sy weiveld of sy wingerd oorbewei word en dan sy vee in ’n ander man se veld injaag om daar te gaan wei. Hy moet dan skadevergoeding betaal met die beste wat sy eie veld kan oplewer.

Eksodus 22

Eksodus 22:1-6