Eksodus 13:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Gedurende daardie sewe dae mag julle net brood eet sonder suurdeeg. Daar mag nie ’n krieseltjie suurdeeg te sien wees nie, nie by julle nie en nêrens in julle land nie.

Eksodus 13

Eksodus 13:4-15