Eksodus 13:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Julle moet sewe dae lank brood eet wat nie met suurdeeg gemaak is nie. Op die sewende dag moet julle feesvier vir die Here.

Eksodus 13

Eksodus 13:4-14