Eksodus 13:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Julle moet altyd gedurende hierdie maand die fees vier wanneer die Here julle eendag in die land van die Kanaäniete, Hetiete, Amoriete, Hewiete en Jebusiete gebring het. Dit is ’n vrugbare land wat die Here aan ons voorgeslagte belowe het.

Eksodus 13

Eksodus 13:1-12