Eksodus 13:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Julle moet op die dag van die fees aan julle kinders vertel waaroor dit gaan. Julle moet vir hulle verduidelik: ‘Ons vier fees oor wat die Here vir ons gedoen het toe ons uit Egipte weg is.’

Eksodus 13

Eksodus 13:2-14