Eksodus 10:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moses het sy stok oor Egipte uitgesteek. Die Here het die hele dag en ook deur die nag ’n oostewind laat waai. Toe dit oggend word, het die wind die sprinkane begin aanbring.

Eksodus 10

Eksodus 10:11-18