Eksodus 10:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar die Here sê vir Moses: “Steek jou hand uit oor Egipte sodat die sprinkane oor die land kan kom. Hulle sal alles wegvreet wat na die haelstorm oorgebly het.”

Eksodus 10

Eksodus 10:6-22