Eksodus 10:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die sprinkane het op die hele Egipte toegesak. Deur die hele land was dit net sprinkane. Nog nooit in Egipte se geskiedenis is so baie sprinkane gesien nie, ook nooit weer daarna nie.

Eksodus 10

Eksodus 10:6-21