Deuteronomium 33:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Geseënd is jy, Israel! Wie is nog soos jy, ’n volk deur die Here gered? Hy is die skild wat jou beskerm, jou magtige swaard!Jou vyande buig laag voor jou en op hulle offerplekke sal jy trap!”

Deuteronomium 33

Deuteronomium 33:21-29