Deuteronomium 33:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarom sal Israel in veiligheid woon, en die voorspoedige Jakob in sekerheid, in ’n land van koring en wyn, waar dou van die hemel drup.

Deuteronomium 33

Deuteronomium 33:23-29