Deuteronomium 34:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moses het toe van die vlaktes van Moab teen Neboberg uitgeklim, na die punt van Pisgaberg toe, regoor Jerigo. Die Here het hom die land van Gilead tot by Dan laat sien,

Deuteronomium 34

Deuteronomium 34:1-11