Deuteronomium 30:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar as jy jou hart wegdraai en jy weier om gehoorsaam te wees en as jy aangetrek word na ander gode toe om hulle te dien en te aanbid,

Deuteronomium 30

Deuteronomium 30:10-20