Deuteronomium 30:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

dan waarsku ek jou nou dat jy verseker vernietig gaan word. Jy sal nie ’n lang en goeie lewe geniet in die land wat jy in besit gaan neem wanneer jy die Jordaan oorsteek nie.

Deuteronomium 30

Deuteronomium 30:14-20