Deuteronomium 30:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek beveel jou vandag om die Here jou God lief te hê en om sy opdragte, voorskrifte en reglemente na te kom deur in sy weë te wandel. As jy dit doen, sal jy lewe en ’n groot nasie word. Die Here jou God sal jou en die land seën wat jy op die punt is om in besit te neem.

Deuteronomium 30

Deuteronomium 30:9-20