Deuteronomium 29:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het ander, vreemde gode gaan dien en aanbid, gode wat hulle nie geken het nie en wat ook nie vir hulle bedoel was nie.

Deuteronomium 29

Deuteronomium 29:18-29