Deuteronomium 29:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Hulle sal ingelig word: ‘Dit het gebeur omdat die volk van die land die verbond verbreek het wat die Here, die God van hulle voorouers, met hulle gesluit het toe Hy hulle uit Egipte gelei het.

Deuteronomium 29

Deuteronomium 29:22-29