Deuteronomium 29:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit is waarom die Here se woede teen hierdie land ontbrand het en hoekom Hy al die vervloekings wat in hierdie boek beskryf is, oor die land gebring het.

Deuteronomium 29

Deuteronomium 29:21-29