Deuteronomium 26:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dan moet jy in die teenwoordigheid van die Here jou God verklaar: ‘Ek het hierdie heilige gawe uit my huis geneem en dit aan die Leviete, vreemdelinge, weeskinders en weduwees gegee net soos U my beveel het. Ek het nie een van u opdragte oortree of vergeet nie.

Deuteronomium 26

Deuteronomium 26:3-15