Deuteronomium 26:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Elke derde jaar moet jy ’n spesiale tiende van jou oesopbrengs afstaan. Jy moet dit aan die Leviete, die vreemdelinge, weeskinders en weduwees gee sodat hulle genoeg kan hê om in hulle dorpe te eet.

Deuteronomium 26

Deuteronomium 26:4-19