Deuteronomium 26:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Gaan dan en geniet al die goeie dinge wat die Here jou God aan jou en jou huishouding gee. Onthou om die Leviete en vreemdelinge wat onder jou woon ook by die feesvierings in te sluit.

Deuteronomium 26

Deuteronomium 26:5-18