Deuteronomium 26:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek bring dan nou vir U, Here, die eerste opbrengs van die oes van die land wat U vir my gegee het.’ Dan moet jy dit voor die Here jou God neersit en Hom aanbid.

Deuteronomium 26

Deuteronomium 26:8-11