Deuteronomium 26:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het nie iets daarvan geëet terwyl ek gerou het nie; ek het nie daaraan geraak toe ek seremonieel onrein was nie en ek het niks daarvan aan dooies geoffer nie. Ek was gehoorsaam aan die Here my God en het alles gedoen wat Hy my beveel het.

Deuteronomium 26

Deuteronomium 26:11-19