Deuteronomium 24:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Sorg dat daar geregtigheid geskied aan die vreemdelinge wat tussen julle woon en ook aan weeskinders. Jy mag nooit ’n weduwee se kleed as pand aanvaar nie.

Deuteronomium 24

Deuteronomium 24:15-18