Deuteronomium 24:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Ouers mag nie doodgemaak word vir die sonde van hulle kinders nie en kinders mag nie doodgemaak word vir die sonde van hulle ouers nie. Wie die doodstraf moet kry, kry dit net vir sy eie misdade.

Deuteronomium 24

Deuteronomium 24:7-22