Deuteronomium 24:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Betaal hulle hulle loon elke dag voor sononder, want hulle is arm en reken op die geld. Andersins mag hulle by die Here gaan kla en sal dit as sonde teen jou gereken word.

Deuteronomium 24

Deuteronomium 24:12-22