Deuteronomium 24:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Jy moet nooit onbillike voordeel trek uit arm arbeiders nie, nie as hulle mede-Israeliete is nie en ook nie as hulle vreemdelinge is wat in jou dorpe woon nie.

Deuteronomium 24

Deuteronomium 24:4-22