Deuteronomium 24:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Onthou altyd dat julle slawe in Egipte was en dat die Here julle God julle van daar vrygekoop het. Dit is waarom ek hierdie gebod aan julle gee.

Deuteronomium 24

Deuteronomium 24:17-21