Deuteronomium 15:22-23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

22. Eet dit by jou huis. Enigeen, rein of onrein, mag daarvan eet, net soos enigeen ’n ribbok of ’n takbok mag eet.

23. Maar jy mag nie die bloed daarvan eet nie. Jy moet dit soos water op die grond uitgooi.”

Deuteronomium 15