Deuteronomium 14:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Gee dit vir die Leviete wat nie ’n erfdeel soos jy het nie, asook vir die vreemdelinge wat tussen julle woon en vir die weeskinders en weduwees in jou dorpe sodat hulle kan eet en versadig word. Dan sal die Here jou God jou voorspoedig maak in al jou werk.”

Deuteronomium 14

Deuteronomium 14:20-29