Deuteronomium 16:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Vier altyd die Paasfees tot eer van die Here jou God op die regte tyd in die vroeglente. Dit was die tyd toe die Here jou God jou in die nag uit Egipte uitgelei het.

Deuteronomium 16

Deuteronomium 16:1-4