Deuteronomium 14:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Julle is ’n volk wat vir die Here julle God as heilig afgesonder is. Die Here het julle as volk gekies om sy kosbare besitting uit al die volke van die aarde te wees.

Deuteronomium 14

Deuteronomium 14:1-6