Deuteronomium 14:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Julle is kinders van die Here julle God. Daarom mag julle nie ter wille van iemand wat dood is julleself stukkend sny, of die hare op julle voorkoppe afskeer nie.

Deuteronomium 14

Deuteronomium 14:1-2