Deuteronomium 10:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het toe van die berg afgekom en die klippe in die ark van die verbond wat ek gemaak het, gesit, net soos die Here my beveel het. Die klippe is nog steeds daar in die houer.”

Deuteronomium 10

Deuteronomium 10:1-10