Deuteronomium 10:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here het weer die bepalings van die verbond, die Tien Gebooie, daarop geskryf en dit vir my gegee. Dit was dieselfde woorde wat die Here op die berg vanuit die vuur vir julle gesê het toe julle onder die berg vergader het.

Deuteronomium 10

Deuteronomium 10:1-10