Deuteronomium 10:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Die volk Israel het weggetrek van die putte van Bene-Jaäkan af na Moserot toe. Aäron is daar dood en ook daar begrawe. Sy seun Eleasar het in sy plek priester geword.

Deuteronomium 10

Deuteronomium 10:1-8