Daniël 11:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Sy opvolger sal ’n afgevaardigde stuur om belasting te hef vir die onderhoud van die koninkryk. Hy sal egter na ’n kort tydjie sterf, maar nie deur geweld of deur oorlog nie.

Daniël 11

Daniël 11:13-29