Daniël 11:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy sal terugkeer na die vesting in sy land. Hy sal egter daar van sy troon gestoot word en tot ’n val kom. Hy sal van die toneel verdwyn.

Daniël 11

Daniël 11:13-25