Daniël 11:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“In sy plek sal ’n aanstootlike persoon koning word wat nie uit die koningsgeslag is nie. Hy sal ongemerk insluip en met omkopery die mag oorneem.

Daniël 11

Daniël 11:14-23