Daniël 11:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Die koning van die noorde sal oorwinnend opmarsjeer en niemand sal hom kan stuit nie. Hy sal opruk na die mooi land van Israel om dit te vernietig.

Daniël 11

Daniël 11:15-19