Daniël 11:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die koning van die noorde sal dan kom en een van die versterkte vestings beleër. Hy sal dit inneem. Die mag van die koning van die suide sal hom nie kan teenstaan nie. Selfs sy beste manskappe sal hom nie kan keer nie.

Daniël 11

Daniël 11:6-24