Daniël 11:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In daardie tyd sal baie teen die koning van die suide in opstand kom. Gewelddadige mense uit jou volk sal gewerf word om die visioen te verwesenlik. Hulle sal egter misluk.

Daniël 11

Daniël 11:8-16