Daniël 11:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Die koning van die noorde sal ’n leër op die been bring wat nog groter is as die vorige. Na ’n paar jaar sal hy terugkom en met ’n geoefende en goed toegeruste weermag opruk.

Daniël 11

Daniël 11:10-16