Daniël 11:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy sal dan besluit om op die sterkte van die mag van sy koninkryk met die koning van die suide ’n ooreenkoms te sluit. Hy sal hom met een van sy vroue se dogters laat trou om hom onderdanig te hou. Die plan sal egter nie vir hom uitwerk nie.

Daniël 11

Daniël 11:9-23