2 Samuel 24:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die koning sê toe vir Joab, bevelvoerder van die leër: “Gaan deur die hele land, van Dan in die noorde tot Berseba in die suide, en tel die volk. Ek wil weet hoeveel mense daar is.”

2 Samuel 24

2 Samuel 24:1-3