2 Samuel 24:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die woede van die Here het weer teen Israel ontvlam. Hy het Dawid beïnvloed. “Gaan tel die Israeliete en die Judeërs,” het die Here vir hom gesê.

2 Samuel 24

2 Samuel 24:1-4