2 Samuel 24:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar Joab het die koning geantwoord: “Mag die Here u God in u leeftyd nog die volk honderd maal meer maak as nou! Maar watter bevrediging kan dit u verskaf?”

2 Samuel 24

2 Samuel 24:1-9