2 Samuel 16:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Nee!” sê die koning. “Dit het niks met my of julle te doen nie, seuns van Seruja. Hy vloek so omdat die Here vir hom gesê het ‘Vloek Dawid’. Laat hy dit maar doen. Wie kan dan vra: ‘Hoekom doen jy dit?’”

2 Samuel 16

2 Samuel 16:8-12