2 Samuel 16:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Hoekom laat u toe dat hierdie lae hond my heer die koning vloek?” vra Abisai, seun van Seruja, vir die koning. “Laat ek tog sy kop van hom gaan afkap!”

2 Samuel 16

2 Samuel 16:1-15