2 Samuel 16:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dawid sê verder vir Abisai en die amptenare: “My eie seun probeer my doodmaak. Hoeveel te meer hierdie Benjaminiet? Los hom uit en laat hom vloek, want die Here het vir hom gesê om dit te doen.

2 Samuel 16

2 Samuel 16:9-15