2 Samuel 14:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daar was niemand in die hele Israel wat so aantreklik was en so bewonder is soos Absalom nie. Van sy kop tot sy tone het hy geen gebrek gehad nie.

2 Samuel 14

2 Samuel 14:23-26